Eerste daghuis bekendstelling
Eerste daghuis bekendstelling 14 Junie 2023 Huiskomitee van Heldehuis Heldehuis logo Heldehuis-skild onthulling Ons het op 7 Junie 2023 ons eerste daghuis, Heldehuis, amptelik bekendgestel en die Heldehuis-skild onthul. Heldehuis is geskep om studente wat gebruik maak van private behuising buite BKO die geleentheid te bied om steeds deel te neem aan die opwindende studentelewe. …