Hiér word die moue ook opgerol vir pret
Hiér word die moue ook opgerol vir pret 24 November 2023 Marisha Hermann 24 November 2023 Marisha Hermann By Bo-Karoo Opleiding word die mou nie net opgerol vir harde werk nie, maar ook vir pret. Deel van ’n student se ontwikkeling is ’n gesonde studentelewe. Die studentelewe by Bo-Karoo Opleiding (BKO) rus op 5 pilare …