Kom wees deel van ons eerstejaarskamp, waar jy jou medestudente op ’n informele wyse kan leer ken voordat jy met die jaar se program wegspring. Dit is hier waar ons die jaar op ’n hoogtepunt saam gaan afskop, so moet dit nie misloop nie! Vul die onderstaande elektroniese inskrywingsvorm in om jou plek te bespreek vir 2024 se eerstejaarskamp.