Vul die onderstaande funksie nabetragting elektroniese vorm in. Wanneer jy klaar die vorm ingevul het, kan jy op die 'stuur'-knoppie klik. Funksie waarna jy verwys in die vorm?Wat was jou rol by die funksie?StudentPersoneelVerwelkomingspanUitgenooi as gasSprekerAnderSpesifiseer indien 'Ander'.Gee asb. 'n punt uit 10 vir die volgende:1. Beplanning, organisering en beheer van die funksie.2. Kommunikasie vooraf ten opsigte van reëlings.3. Kommunikasie tydens die funksie.4. Gevoel, ervaring, atmosfeer en gees van die funksie.5. Ligging van funksie6. Ontwerpe en drukwerk7. Verversings8. Tegnies en klankEnige kommentaar op die puntetoekennings hierbo wat jy wil gee?Indien ons in die toekoms iets anders kan doen om die funksie te verbeter, wat sal jy voorstel?Indien daar een ding is wat jy dink ons nie weer met ʼn funksie moet doen nie, wat sal dit wees?Het jy voorstelle hoe ons meer studente by die funksie betrokke kan kry?Wat van die funksie was besonders goed gewees?Algemene terugvoer, kommentaar en voorstelle.Stuur