Vul die onderstaande elektroniese vorm in om aansoek te doen om jou studies by BKO te kanselleer. Wanneer jy klaar die vorm ingevul het, kan jy op die 'stuur'-knoppie klik en juf. Carla sal jou aansoek ontvang en verder met jou kommunikeer.
Skakel juf. Carla by 053 110 0620 indien jy enige hulp benodig met jou aansoek.