Kort kursusse

Bo-Karoo Opleiding bied verskeie kortkursusse deur die jaar aan ter uitbreiding van die studente se vaardighede en kennis. Van daardie kursusse maak ons oop aan die publiek om ook deel te neem.

Kontak ons gerus by 061 768 1852 of admin@bokarooopleiding.co.za vir meer inligting rondom die jaar se kort kursusse.

Hou die blad dop vir nuwe inligting rakende kort kursusse.