fbpx

Bo-Karoo Opleiding

Raak betrokke by ons nuwe koshuisnaam

BKO is baie opgewonde oor die nuwe Olienhout behuisingsontwikkeling, langs die Kleingeluk sirkel, waar ons student eersdaags gaan in trek.

Om ons (studente en Orania) kultuur sterk te vestig, wil ons graag die gemeenskap betrek by die bou en ontwikkeling van ons nuwe manskoshuisnaam. Ons wil ‘n volhoubare koshuis skep wat bydrae tot ons vryheidsideaal en ‘n hoopvolle toekoms.

Neem saam deel aan ons opwindende toekoms. Deel jou idees en voorstelle en dra by tot Bo-Karoo Opleiding se Studentiteit.