Naaldwerk

Stik vir Geluk

By die Stik van Geluk kursus kan jy leer hoe om klere te maak deur die basiese naaldwerkvaardighede te bemeester. Stik vir Geluk is ‘n gemeenskapsprojek waar mense vaardighede aanleer sodat daar werksgeleenthede geskep kan word. Bekostigbare gehalte klere sal vir die mense van Orania beskikbaar wees, hetsy deur dit self te maak of dit te koop in ‘n trots Orania klerewinkel.

Karin Bain (stikvirgeluk@gmail.com)