Nuwe personeel vraelys Noemnaam en van *Verjaarsdag *Het jy ‘n man/vrou en kinders? *Waar het jy voorheen gewerk? Waar het jy gewoon voordat jy na Orania verhuis het? Wat het jy studeer en waar? Wat is die posisie waarin jy aangestel is by BKO? Brei bietjie uit oor jou pligte en verantwoordelikhede. Wat is jou relevante werksplekervaring voor BKO? Watter kwaliteite besit jy wat jou die regte persoon maak vir die pos? Waarna sien jy uit by BKO? Watse planne het jy wat jy wil uitvoer by BKO in jou werksarea? Wat is jou droom vir BKO? Ek gee hiermee toestemming dat die inligting gebruik mag word vir 'n mediaverklaring/sosiale media plasing/nuusbrief. JaNeeNameStuur