Skilderkuns

Tolbos Ateljee bied aan:

Vierdagkursus in skilderkuns in Orania met Afrikanergasvryheid!

Kom skilder saam! Vind jou unieke styl in hierdie vierdagkursus. Ons gaan met die volgende mediums werk: olieverf, akriel, houtskool, pastelle, waterverf, ink en potlood. Klasse word deur Orania se topkunstenaars in ‘n ontspanne en gesellige omgewing aangebied.

Datums vir 2020:

18 – 21 Februarie 2020

12 – 15 Mei 2020

10 – 13 November 2020

Prys: Opsie 1

R3900

Alle kursusmateriaal is ingesluit

Opsie 2

R6800

Verblyf, etes en kursusmateriaal is ingesluit

Afslag vir groepe van 2 of meer

Bespreek betyds!

Yolandi Roets 079 5144 901

yolandi.roets@gmail.com