fbpx

Bo-Karoo Opleiding

SR-stemming 2023

Vul die onderstaande elektroniese vorm in om te stem vir jou studenteraad van 2024.
Vul asb. jou naam en van in sodat jou stem kan tel.

Riglyne:
- Jy mag net een keer stem.
- Jy kan slegs vir een persoon per portefeulje stem of geen opsie.
- Jy kan stem tot en met 13 September 2023.

Letwel: BKO sal nie stem bekend maak nie.