Vul die onderstaande elektroniese inskrywingsvorm in om aansoek te doen om deel te neem aan 2023 se Vlugbalfees.Ses persone per span, R10 per spanlid. Inskrywingsgelde is betaalbaar by Bo-Karoo Opleiding (BKO) se ontvangskantoor.Skakel BKO by 053 110 0620 indien jy enige hulp benodig met die inskrywing.